Michael Halliday

Michael Halliday
Michael Halliday in 2015

Geboortenaam Michael Alexander Kirkwood Halliday
Gebore (1925-04-13)13 April 1925
Leeds, Yorkshire, Engeland
Oorlede 15 April 2018 (op 93)
Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Blyplek Vlag van Australië Australië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Taalkunde
Bekend vir Sistemiese funksionele taalkunde
Beïnvloed deur Vilém Mathesius (Prague school) Wang Li, J.R. Firth, Benjamin Lee Whorf
Invloed op Ruqaiya Hasan, C.M.I.M. Matthiessen, J.R. Martin, Norman Fairclough

Michael Alexander Kirkwood Halliday (dikwels ook genoem M.A.K. Halliday) (gebore 13 April 1925; oorlede op 15 April 2018) was 'n Australiese taalkundige. Hy het 'n model van grammatika, die sistemiese funksionele grammatika, ontwikkel wat wêreldwyd belangrik geword het. Hierdie model is nie net op Engels van toepassing nie, maar ook op meeste ander tale, soos die Indo-Europese groep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search